K53 Test
Home K53 Nav Practice test K53 Nav K53 test and eBooks K53 Nav K53 Mobile APP K53 Nav Learner's K53 Nav K53 Driver's K53 Nav Contact us K53 Nav FAQs K53 Nav Shopping Cart Login / Register

Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding vir die leerling- en bestuurslisensietoetse

Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding vir die leerling- en bestuurslisensietoetse
Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding vir die leerling- en bestuurslisensietoetse

Hersien, met opgedateerde inligti ng en ín helder nuwe voorblad om daarby te pas, is Die Nuwe Amptelike K53-handleiding ín omvatt ende en koste-eff ekti ewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en motorfietse. Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreŽls, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde van diť afdeling is ín oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur verkeersdepartemente opgestel word. ín Nuwe, nuttige afdeling wat addisionele items in die wetgewing opsom, is nŠ die toets bygevoeg. Die Bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarna eksaminators oplet, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis diť gids vir leerling- en bestuurslisensietoetse. Diť handleiding se inhoud vorm ook die basis vir ín opsionele skakel tot ín aanlyn-selftoetsfasiliteit.

Printing / Copying: No
Price: R55.00
Buy Now
 
Voorskou:

Other Products:

Take all 255 questions online only The New Official K53 Manual for the Learner's and Driver's Licence tests Phasa ilenazi yakho kalula The Official K53 Pass Your Learner's Easily Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerlingslisensie Maklik The Official K53 Pass Your Learner's Licence First Time Die Amptelike K53 Slaag jou leerlinglisensie eerste keer The Official K53 Learner's and Driver's Made Easy (Latest Edition) Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerling- En Bestuurderslisensies Maklik (Nuutste Uitgawe)
 
Download the K53 App
Download the K53 App
My basket
Items: 0 Total: R 0,00
view | go to checkout
Other Products
Did you pass the official learnerís licence test at your first attempt?
Yes
No
Have not taken the test yet
Submit Vote
Copyright © 2015 - Penguin Random House South Africa
home | practice test | K53 test and eBooks | learner's | k53 driver's | contact us | faq | shopping cart
site map | terms and conditions | security and privacy | share on facebook
Arrive Alive

louboutin outlet | replica designer handbags | louboutin schuhe | louboutin schuhe outlet | louboutin online